Testimonials

 

Alarms, Guards, Patrol Services for Farm Protection and Cash in transit under one roof.

Namens my ouers, Jan en Thea Barnard, en myself; wil ek net sÍ:

Baie baie dankie vir julle vinnige reaksie en optrede laas nag 26/09/2017 tydens die poging tot inbraak hier by ons huis. Hawthorne straat 18. Baie dankie dat ons altyd op julle kan staatmaak! Julle is "simply the best!" Mag die Here jou en jou span seŽn vir julle onbaatsugtige diensbaarheid. Waardeer julle baie. Lekker dag en naweek vir jou. Groete: Suretha Minnaar


2017/09/27, 9:45 AM - MŰre Jannie, dankie vir jou /julle uitstekende diens!

 Ek dink nie ons/Standerton mense besef regtig wat julle vir ons as gemeeskap beteken nie. Nogmals dankie. SeŽn vir julle.
 


LETTER FROM:

LEKWA

BRANDBESKERMINGS

VERENIGING

To view letter

Click Here




P O Box 837,
Standerton,
2430,
19 April 2010

The Manager,
Kasselman Security Services,
Standerton,
2430

Sir,

Re: Conveying gratitude for service rendered

I N Tshabalala wishes to thank you for coming to my rescue in times of being robbed of
my bag under the Meyerville bridge on the 7 th April 2010. You really rescued both my daughters
and my life as anything could have happened.

Thanks a million, your company benefits the community.

Yours faithfully,
N TSHABALALA


LEKWA FORUM VIR VOLHOUBARE OMGEWING
POSBUS 3807
STANDERTON
2430
TEL: 082 387 8591
FAKS 017 712 1586

Meneer Jannie Kasselman,

Opruiming van rommel in Standerton Rivierpark.

Hiermee ons hartlike dank vir die inisiatief wat u geneem het vir die opruiming van rommel by die Rivierpark in Standerton
om ons omgewing volhoubaar te hou.

Dit word hoogs waardeer.

Die uwe,
Helgaard Rautenbach
Voorsitter


Mr Kasselman,

I would like to thank you and your staff for their unselfish behavior and responsibility as security officers for assisting us in catching fuel thieves. They went above the call of duty and for that I believe they should commended.

This is a major problem in our industry and if more people have the attitude of your staff we can make this a better country for all.

We cannot emphasize enough our thanks and appreciation to the Kasselman Security Team.

Yours truly,

Riekert Wilken

General Manager

Nonke Petroleum (PTY) Ltd.

This Website is proudly Designed, Hosted and Maintained by:

BACK TO TOP